Loving Life TV

ORASOL: Orania se eerste stap na energie-onafhanklikheid! (Orania se sonplaas)

Home Forums ORANIA ORASOL: Orania se eerste stap na energie-onafhanklikheid! (Orania se sonplaas)

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #2027
    Nat Quinn
    Keymaster

    ORASOL, Orania se eie sonplaas, se eerste fase is ten volle operasioneel. Dit beteken elke minuut wat die son skyn, word daar energie in Orania produseer! ORASOL is ‘n inisiatief, wat soos baie ander in Orania, ‘n samewerking tussen owerheid en kommersiële-inisiatief is. Omdat Orania geen munisipale-subsidie, of enige ander staatsgeld, kry nie, moet elke Orania projek op sy eie bene kan staan. Joost Strydom van die Orania Beweging gesels met Riaan Jacobs, projekbestuurder van die ORASOL-projek. Orania Beweging-lede het bygedra tot die Orania Beweging en Orania Ontwikkelingsmaatskappy se gesamentlike R1 000 000 belegging in ORASOL. Indien jy ook wil help bou aan Orania, word gerus ‘n lid van die Orania Beweging! Orania.co.za/lidmaatskap

     

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.