Loving Life TV

REEKS 1 AFSLUITING – Pieter de Klerk

Home Forums PIETER DE KLERK-OP DIE RADAR REEKS 1 AFSLUITING – Pieter de Klerk

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #401570
    pieterdeklerk
    Moderator

    Oorloë en Oordele

    Hiermee kom ons aan die einde van Reeks 1

    In hierdie reeks het ons gekyk na die volgende onderwerpe

    1 Kronologiese Tydlyn
    2 Psalms 83 Oorlog
    3 Eségiël 38–39 Oorlog
    4 Die Wegraping
    5 Regterstoel Oordeel
    6 Bok en Skaap Nasies Oordeel
    7 Wit Troon Oordeel
    8 Moeder Teresa
    9 Die Hel
    10 Afsluiting

    Daar is nog 2 oorloë wat nog moet plaasvind wat ek nie behandel het nie nl;

    1 Armagedon Oorlog
    2 Die laaste Oorlog aan die einde van hierdie wêreld net voor die ewigheid begin.

    Volgende week begin ek met ‘n nuwe reeks.

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.