Loving Life TV

RUDIE ROUSSEAU-SHARING SOME PICS AND HISTORY

Home Forums RUDIE ROUSSEAU-BOERE FORUM RUDIE ROUSSEAU-SHARING SOME PICS AND HISTORY

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #37387
    Nat Quinn
    Keymaster

     

     Ek is al meer as 20 jaar besig om die waarheid oor die Boerevolks se geskoedenis onder mede Volksgenote te bring sowel as die wat nie geweet het nie en wat ook n belangstelling het.
    Ek is n kameraman en geskiedkundige van beroep en probeer hierdeur die geskiedenis en slagvelde tuis te bring. Ek doen ook toere na verskeie slagvelde maar moet se leer ook elke dag nuwe goed by.
    Die leuns wat ons deur die afrikaners vertel het oor ons werklike geskiedenis is legio. Dis waarom ek deurentyd ons kykers die bewyse wil gee hetsy waar dit plaas gevind het sowel as deur boeke. Ek onderneem toere na die plekke vir groepe of paarjies of enkel persone.
    Ek is ook n militere veteraan is nou 61 en is deeglik bewus dat veiligheid by my en my gaste baie belangrik is so die beste roetes en blyplek word vooraf gereel. Ek het n baie groot versameling film sowel video materiaal soos wat op my Youtube kanaal gesien kan word. Persone is welkom om my te nader met vrae ens.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.