Loving Life TV

VBS.007.VIKING BOER SPECIAL – Ons Gelofte – Dit was ‘n wonderwerk

Home Forums DAILY BREAD BY VIKING BOER VIKING BOER-NUTS AND BOLTS OF LIFE VBS.007.VIKING BOER SPECIAL – Ons Gelofte – Dit was ‘n wonderwerk

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #386300
    VIKING BOER
    Moderator

    VBS.007.VIKING BOER SPECIAL – Ons Gelofte – Dit was ‘n wonderwerk

    Ons Gelofte – Weet jy van al die wonderwerke? Dit was ‘n wonderwerk

    Dr Gerhard Swart en Francois Schutte gesels lekker saam oor die gelofte.
    Leer by hulle van ongeveer 5 wonderwerke wat op die dag plaasgevind
    het om God se hand daarin te kan bevestig.

    Mag jy ‘n geseënde Geloftedag hê.

    Laat die erwe van ons Vaders vir ons kinders erwe bly.

    ***********************************

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.