Loving Life TV

Woman on farm wakes up during house robbery with light in room

Home Forums ATTACKS AND MURDERS ON OUR SOUTH AFRICAN FARMERS. Woman on farm wakes up during house robbery with light in room

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #397564
    Nat Quinn
    Keymaster
    A woman (23) from the farm Taaiboschkraal in Wolseley Western Cape woke up from a sharp light in her bedroom at about 01:30 on Wednesday in the early hours of the morning.
    ‘n Vrou (23) van die plaas Taaiboschkraal in Wolseley Wes-Kaap het Woensdag in die vroeë oggendure, ongeveer, 01:30 van ‘n skerp lig in haar slaapkamer wakker geword.
    AO Joseph Swartbooi, polisiewoordvoerder, sê sy was onmiddellik bewus daarvan dat daar drie onbekende persone in die kamer was wat haar begin dreig het. Juwele en ‘n .38 special-rewolwer is vervolgens uit ‘n kluis geneem
    Op pad uit is hulle deur ‘n manspersoon, die broer van die vrou, gekonfronteer. Daar is skote in sy rigting geskiet, maar hy is nie getref nie. Die verdagtes het van die toneel gevlug.
    Geen arrestasies is tot dusver gemaak nie.
    Die Wolseley-polisiestasie ondersoek sake van poging tot moord en huisroof.
    Enigiemand met inligting kan Stop Misdaad by 08600 10111 kontak.

     

     

    source:Vrou op plaas word tydens huisroof met lig in kamer wakker (find-it.co.za)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.