Loving Life TV

WTTB-AFR.011. BYBEL STUDIE – In die Hand van die Pottebakker [7 videos]

Home Forums DAILY BREAD BY VIKING BOER VIKING BOER-WALK THROUGH THE BIBLE-AFRIKAANS WTTB-AFR.011. BYBEL STUDIE – In die Hand van die Pottebakker [7 videos]

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #424668
    VIKING BOER
    Moderator

    WTTB-AFR.011. BYBEL STUDIE – In die Hand van die Pottebakker [7 videos]

    In die Hand van die Pottebakker [7 videos]

    Ons sing soms so maklik “Doen slegs u wil Heer, u wil met my, u die Pottebakker met my die klei…”, en as die Here dit begin doen , verstaan ons nie alles wat met ons gebeur nie.

    As ek ‘n kind van God word, is daar baie dinge wat ek nie altyd verstaan nie.
    Die reeks oor die Pottebakker is praktiese boodskappe deur Ds. Johan Botha om van hierdie moeilike vrae te beantwoord.
    Baie mense is al deur hierdie reeks bemoedig, vermaan en aangemoedig om te volhard in hulle geestelike lewe.

    Ons nooi u om self na hierdie reeks te kyk om te sien hoe die Here se hand op ons bly in goeie en swaar tye.
    ************************

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.