Loving Life TV

WTTB-AFR.013.Die Onse Vader (Vers-vir-vers verduideliking)

Home Forums DAILY BREAD BY VIKING BOER VIKING BOER-WALK THROUGH THE BIBLE-AFRIKAANS WTTB-AFR.013.Die Onse Vader (Vers-vir-vers verduideliking)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #448639
    VIKING BOER
    Moderator

    WTTB-AFR.013.Die Onse Vader (Vers-vir-vers verduideliking)

    Die Onse Vader | Vers-vir-Vers Bybelstudie

    In hierdie video gaan Juan Smith vers-vir-vers Bybelstudie doen oor die bekendste gebed in die Bybel: “DIE ONSE VADER”

    MATTEUS 6:9-13
    Ons Vader in die hemel,
    laat U Naam geheilig word.
    10 Laat u koninkryk kom.
    Laat U wil hier op aarde
    uitgevoer word soos in die hemel.
    11 Gee ons die porsie brood
    wat ons vir vandag nodig het.
    12 En vergeef ons ons sondeskuld
    soos ons ook óns skuldenaars
    vergewe het.
    13 Bewaar ons sodat ons
    nie aan verleiding sal toegee nie;
    maar bevry ons van die greep
    van die Bose.
    ****************************
    Eksodus 4:21 – 23
    ***************************

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.